N

Vrou kry 7 j. tronkstraf vir BTW-bedrog

 
Netwerk24 Vrou kry 7 j. tronkstraf vir BTW-bedrog
’n Vrou van Chatsworth naby Durban is skuldig bevind aan BTW-bedrog van R4 miljoen, en is tronkstraf van sewe jaar en boonop ’n boete van R100 000 opgelê. Sake (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24