N

Sterk snit van Goosen-roman wys hoe ons was – en is

 
Netwerk24 Sterk snit van Goosen-roman wys hoe ons was – en is
Die vrou staan met ’n mooi versierde koek in die hand. Dit is ’n afskeidsgeskenk vir die bruin gesin, haar dogter se speelmaatjie s’n, wat uit Parow weens hul kleur moet wegtrek. Vermaak (07-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24