N

Chirurg red man se lewe met knipmes ná ongeluk

 
Netwerk24 Chirurg red man se lewe met knipmes ná ongeluk
Met slegs ’n knipmes en ’n marinade-naald as operasie-instrumente het ’n Kaapstadse chirurg ’n motorfietsryer oopgesny om sy lewe te red, net daar langs die pad waar die man in ’n ongeluk was. Nuus (22-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24