N

WKOD gryp in ná ouers skool sluit ‘weens oorvol klasse’

 
Netwerk24 WKOD gryp in ná ouers skool sluit ‘weens oorvol klasse’
Drie nuwe klasse gaan by die Primêre Skool Excelsior in Calitzdorp in die Klein Karoo geskep word nadat ouers Maandag die skool gesluit het uit protes teen oorvol klasse en te min onderwysers by die … Nuus (21-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24