N

Kommer ná 100 wapens by handelaar geroof is

 
Netwerk24 Kommer ná 100 wapens by handelaar geroof is
Gewapende rowers het Woensdagoggend minstens 100 vuurwapens by ’n vuurwapenhandelaar in Boksburg aan die Oos-Rand geroof nadat hulle die bestuurder en personeel met wapens aangehou het. Nuus (Wo 20:20)
Oorspronklike artikel - Netwerk24