N

Britse minister veroordeel aanval op Trump-byeenkoms

 
Netwerk24 Britse minister veroordeel aanval op Trump-byeenkoms
Jeremy Hunt, Britse minister van buitelandse sake, het Dinsdag die voorval waarin ’n ondersteuner van pres. Donald Trump van Amerika ’n BBC-kameraman op ’n byeenkoms in Texas aangeval het, veroordeel. Nuus (13-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24