N

Virat dalk nog beste van alle tye, sê Kumar

 
Netwerk24 Virat dalk nog beste van alle tye, sê Kumar
Die Indiese krieketspeler Virat Kohli troon kop en skouers bo sy tydgenote uit en is bestem om een van die héél grotes van die sport te word, sê Kumar Sangakkara, voormalige kaptein van Sri Lanka. Sport (Wo 13:00)
Oorspronklike artikel - Netwerk24