N

Supra weer hof toe om sy herinstelling op te dwing

 
Netwerk24 Supra weer hof toe om sy herinstelling op te dwing
Supra Mahumapelo het Dinsdag probeer om ’n hofbevel te bekom vir die nakoming van ’n vroeëre beslissing deur die hooggeregshof wat die ANC-NUK se besluit om die provinsiale leierskap te ontbind, … Politiek (Di 16:20)
Oorspronklike artikel - Netwerk24