N

Proteas: Sal ’n draaier sy kans kry?

 
Maroela Proteas: Sal ’n draaier sy kans kry?
Die Proteas speel môre toetskrieket teen Sri Lanka in Durban. En met dié dat die besoekers laas ’n loesing in Asië uitgedeel het, sal die tuisspan oorgehaal wees om die bordjies te verhang. Sport (Di 11:00)
Oorspronklike artikel - Maroela