Almal wil weet wanneer krag af is – webwerwe vou
Almal wil weet wanneer krag af is – webwerwe vou
Oomblikke nadat Eskom Maandag gesê het dat fase 4-beurtkrag vir die res van die dag gaan geld, het die Kaapse metro en Eskom se webwerwe ophou werk.
Sake (11-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24
Please enable JavaScript to view the
comments powered by Disqus.