N

Spoegwolf se nuwe lied nou op YouTube

 
Netwerk24 Spoegwolf se nuwe lied nou op YouTube
Die groep Spoegwolf se jongste lied, “Blou”, wat op hul nuwe album, Koma, gaan wees, is nou reeds op YouTube te sien. Die album word vandeesweek uitgereik. Vermaak (11-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24