N

‘The Favourite’ is Bafta se gunsteling

 
Netwerk24 ‘The Favourite’ is Bafta se gunsteling
Die kostuumdrama The Favourite het die Baftas in Londen oorheers met sewe pryse. Hoewel dit moes terugstaan vir die Mexikaanse rolprent Roma as beste rolprent het dit as beste Britse rolprent gewen. Vermaak (11-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24