N

Catherine by die Bafta-toekennings

 
Netwerk24 Catherine by die Bafta-toekennings
’n Absolute wenkombinasie: ’n Fabelagtige rok deur Alexander McQueen, oorbelle uit haar skoonma se juweliersversameling en ’n armband wat aan koningin Elizabeth se arm gepryk het met haar troudag. Vermaak (11-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24