N

Diana Ross (75) skitter by Grammys

 
Netwerk24 Diana Ross (75) skitter by Grammys
Die gewilde sangeres Diana Ross – wat nog nooit ’n Grammy-prys ontvang het nie – het haar 75ste verjaardag tydens die seremonie in Los Angeles, Kalifornië, met ’n spesiale vertoning gevier. Vermaak (Ma 07:00)
Oorspronklike artikel - Netwerk24