N

2 Pta-tieners erg beseer in motorfietsongeluk

 
Netwerk24 2 Pta-tieners erg beseer in motorfietsongeluk
Twee skoliere van Pretoria is Saterdagnag ernstig in ’n motorfietsongeluk beseer. Albei is leerlinge aan die Hoërskool Zwartkop in Centurion. Hechter is in gr. 12 en Kunzmann in gr. 10. Nuus (10-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24