N

VF Plus kry rooi kruisies oor hy beweer skoolgeboue is onveilig

 
Netwerk24 VF Plus kry rooi kruisies oor hy beweer skoolgeboue is onveilig
Skole in die Vaaldriehoek-omgewing is boos vir die VF Plus nadat die party Maandag ’n verklaring uitgereik het met 15 skole se name wat glo deur “ ’n soortgelyke ramp (as by die Hoërskool Driehoek) … Politiek (10-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24