N

Basil Read verkoop belang in Botswana-mynprojek

 
Netwerk24 Basil Read verkoop belang in Botswana-mynprojek
Basil Read Mining het ’n ooreenkoms bereik om sy 28%-belang in ’n gesamentlike onderneming in Botswana aan sy twee vennote in die Majwe Mining-groep te verkoop. Sake (08-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24