N

Clover-aandeel effens sterker ná skoknuus

 
Netwerk24 Clover-aandeel effens sterker ná skoknuus
Clover se aandeelprys – wat Donderdag met meer as 4% gedaal het – het Vrydag oënskynlik gestabiliseer nadat die Israelse firma CBC verseker het hy bly verbind tot die verkryging van die suiwelreus. Sake (08-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24