N

Herrie oor Israeli-koper laat Clover byna 6% val

 
Netwerk24 Herrie oor Israeli-koper laat Clover byna 6% val
Die suiwelmaatskappy Clover se aandeelprys het Donderdag in 'n stadium byna 6% geval nadat hy in die visier van ’n aktivistiese groep gekom het weens die Israelse koper wat hom wil oorneem. Sake (07-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24