N

Neeson wou ‘enige’ swart man ná verkragting ‘vermoor’

 
Netwerk24 Neeson wou ‘enige’ swart man ná verkragting ‘vermoor’
Die Ierse akteur Liam Neeson het ’n rasseherrie ontketen nadat hy gesê het dat hy ’n week lank met ’n knuppel in die strate geloop en gesoek het na ’n swart man om te vermoor nadat ’n vriendin … Vermaak (05-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24