N

Nabootser-renjaers moet Ferrari woema gee

 
Netwerk24 Nabootser-renjaers moet Ferrari woema gee
Ferrari het twee voormalige Formule Een-renjaers, Brendon Hartley en Pascal Wehrlein, gehuur om sy 2019-renmotor in ’n F1-nabootser te help ontwikkel. Sport (04-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24