N

Shoprite los saak teen ‘kougom-dief’ ná Twitter-herrie

 
Netwerk24 Shoprite los saak teen ‘kougom-dief’ ná Twitter-herrie
Die familie van ’n 52-jarige vrou van Limpopo wil Shoprite hof toe sleep omdat die winkelgroep haar “as ’n misdadiger gebrandmerk het” nadat sy glo vergeet het om vir ’n pakkie kougom te betaal. Nuus (04-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24