N

Gordhan, Malema pak mekaar in hof oor haatspraak-klag

 
Netwerk24 Gordhan, Malema pak mekaar in hof oor haatspraak-klag
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, en Julius Malema, leier van die EFF, pak mekaar Maandag in die gelykheidshof in Johannesburg oor klagte wat verband hou met haatspraak. Politiek (04-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24