N

‘Wilde’ Fidjiaan het X-faktor, sê Davids

 
Netwerk24 ‘Wilde’ Fidjiaan het X-faktor, sê Davids
Die Southern Kings se Fidjiaanse aanwins, die senter Meli Rokoua, het die plaaslike ondersteuners Saterdag in Bloemfontein goed die josie in gehad met twee wilde duikslae. Sport (03-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24