N

Niks meer as ‘wenslys van onpraktiese begeertes’

 
Netwerk24 Niks meer as ‘wenslys van onpraktiese begeertes’
Die EFF se verkiesingsmanifes wat Saterdag voor ’n volgepakte Giant-stadion in Soshanguve bekend gestel is, is ’n wenslys van onpraktiese begeertes, meen politieke ontleders. Politiek (02-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24