N

Ster-atleet was 'n 'liefdevolle, pragtige kind'

 
Netwerk24 Ster-atleet was 'n 'liefdevolle, pragtige kind'
Roydon Olckers (17), ’n ster-veldatleet in gr. 12 aan die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is een van drie leerlinge wat dood is nadat ’n loopbrug by dié skool Vrydagoggend ineengestort het. Nuus (01-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24