N

2 mans van moord en roof aangekla

 
Netwerk24 2 mans van moord en roof aangekla
Twee mans wat Woensdag in verband met die moord op ’n vakansieganger in Kleinmond in hegtenis geneem is, het Vrydag vlugtig in die landdroshof in Caledon verskyn op aanklagte van moord en huisbraak. Nuus (01-02-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24