N

Mueller se dokumente aanlyn deur krakers geplaas

 
Netwerk24 Mueller se dokumente aanlyn deur krakers geplaas
Russe het meer as ’n duisend lêers met vertroulike dokumente van Robert Mueller se spesiale ondersoek na Russiese inmenging in Amerika se presidentsverkiesing in die hande gekry en dit aanlyn geplaas. Nuus (31-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24