N

2de man gesoek vir moord op Kleinmond

 
Netwerk24 2de man gesoek vir moord op Kleinmond
’n Man, slegs bekend as Denver, word deur die polisie gesoek in verband met die moord van Petrus (Pieter) Minnie (60) Woensdagoggend in Kleinmond. Nuus (30-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24