N

Paartjie wat vrou glo vermoor se saak skuif nou na hoë hof

 
Netwerk24 Paartjie wat vrou glo vermoor se saak skuif nou na hoë hof
Die jong paartjie wat ’n bejaarde vrou van Rocklands, Bloemfontein, na bewering vermoor en haar lyk in Kroonstad verbrand het, gaan nou in die hooggeregshof in Bloemfontein verhoor word. Nuus (30-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24