N

ANC-LP maak haar MIV-status bekend ná dreigemente

 
Netwerk24 ANC-LP maak haar MIV-status bekend ná dreigemente
Tasneem Motara, ANC-woordvoerder in Gauteng en ANC-LP, het haar MIV-status op Facebook bekend gemaak nadat haar eks haar glo daaroor gedreig het. Nuus (30-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24