N

Egpaar gee hul motor aan verkoper by verkeerslig

 
Netwerk24 Egpaar gee hul motor aan verkoper by verkeerslig
Een vir jou en een vir my. Dié manier om alles mooi te verdeel het daartoe gelei dat ’n egpaar van Noordhoek, Kaapstad, hul gesinsmotor weggegee het aan ’n man wat tydskrifte langs die pad verkoop. Nuus (30-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24