N

Bruin lede vies omdat EFF ‘net op swart gebiede fokus’

 
Netwerk24 Bruin lede vies omdat EFF ‘net op swart gebiede fokus’
’n Rasseherrie broei in die geledere van die EFF in die Wes-Kaap waar ’n groep bruin lede in opstand is omdat hul leierskap glo met die party se verkiesingsveldtog net op sogenaamde swart woongebiede … Politiek (29-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24