N

Man vas oor verkoop van 'aborsiepil’

 
Netwerk24 Man vas oor verkoop van 'aborsiepil’
’n Man is Woensdag in ’n geheime operasie in hegtenis geneem nadat die polisie inligting ontvang het dat voorgeskrewe medisyne by ’n kitskosplek in Strandstraat in die Kaapse middestad verkoop word. Nuus (27-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24