N

Egpaar eis miljoene van polisie ná kinderporno-saak

 
Netwerk24 Egpaar eis miljoene van polisie ná kinderporno-saak
’n Egpaar wat vyf jaar lank nie hul dogter kon sien nie omdat hulle glo by ’n kinderpornografie-sindikaat betrokke was, dagvaar die NVG en die polisie vir onregmatige en kwaadwillige vervolging. Nuus (25-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24