N

'Was sy lewe dan net R3 000 werd?'

 
Netwerk24 'Was sy lewe dan net R3 000 werd?'
“Is ’n man se lewe dan net R3 000 werd?” is wat die omgekrapte familie van ’n vermoorde man wil weet nadat sy drie vermeende moordenaars op borgtog van R1 000 elk vrygelaat is. Nuus (25-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24