N

Oud-Protea Botha verras met uittrede

 
Netwerk24 Oud-Protea Botha verras met uittrede
Die voormalige Suid-Afrikaanse draaibouler Johan Botha, wat sedert 2012 in Australië woon, het sy uittrede – met onmiddellike ingang – uit alle krieket aangekondig. Sport (24-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24