N

Son, ja die son, hou krieketspelers van veld

 
Netwerk24 Son, ja die son, hou krieketspelers van veld
Reën en selfs ’n hond het al krieketwedstryde onderbreek, maar in Napier, Nieu-Seeland het die son Woensdag spelers tydens ’n eendagwedstryd van die veld gedwing. Sport (23-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24