N

Klaasen uit Aussie Ope; Tsitsipas seëvier

 
Netwerk24 Klaasen uit Aussie Ope; Tsitsipas seëvier
Die sesde gekeurde dubbelspelpaar van die Suid-Afrikaner Raven Klaasen en sy spanmaat, Michael Venus van Nieu-Seeland, is Dinsdag in die kwarteindronde van die Australiese Ope uitgeskakel. Sport (22-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24