N

Prins Philip kry reeds nuwe Land Rover

 
Netwerk24 Prins Philip kry reeds nuwe Land Rover
’n Splinternuwe swart Land Rover Freelander is by die Sandringham-landgoed in Norfolk afgelaai sodat prins Philip (97) weer die pad kan aandurf. Nuus (19-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24