N

Selfde polisie-eenheid trek 2 vermeende rowers wéér vas

 
Netwerk24 Selfde polisie-eenheid trek 2 vermeende rowers wéér vas
Twee vermeende rowers wat ná hul inhegtenisneming in November op borgtog vrygelaat is, is Dinsdagaand weer deur presies dieselfde polisie-eenheid in Mpumalanga vasgetrek. Nuus (16-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24