N

N2 deels oopgestel ná noodlottige botsing

 
Netwerk24 N2 deels oopgestel ná noodlottige botsing
Drie mense is dood toe twee groot vragmotors reg van voor teen mekaar gebots het op die N2-hoofweg tussen Albertinia en Riversdal in die Wes-Kaap. Nuus (16-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24