N

Landgoed waar Kallis trou ook getref

 
Netwerk24 Landgoed waar Kallis trou ook getref
Die krieketspeler Jacques Kallis se troue Saterdag by die Bona Dea-landgoed in die Hemel-en-Aarde-vallei het so byna nie plaasgevind nie nadat verwoestende veldbrande Vrydag ook dié gebied getref het. Nuus (12-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24