N

Amazon-baas stuur glo kaalfoto’s vir nuwe liefie

 
Netwerk24 Amazon-baas stuur glo kaalfoto’s vir nuwe liefie
Jeff Bezos en sy vrou, MacKenzie, het skaars aangekondig dat hulle skei, en gerugte doen reeds die ronde dat hy vir sy nuwe liefie kaalfoto’s en seksboodskappe gestuur het. Vermaak (11-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24