N

Leerlinge van elders weggejaag by skole

 
Netwerk24 Leerlinge van elders weggejaag by skole
Ouers in Gautengse woongebiede waar daar hoofsaaklik bruin mense woon, het Woensdag leerlinge van ander gebiede weggejaag omdat kinders van die omgewing nie plek in plaaslike skole gekry het nie. Nuus (09-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24