N

'Skrap registrasie-geld of daar is protes'

 
Netwerk24 'Skrap registrasie-geld of daar is protes'
Studente-organisasies dreig om die registrasieproses by universiteite landwyd met protesoptogte te ontwrig as daar nie gehoor gegee word aan hul eise om onder meer registrasiegeld te skrap nie. Nuus (09-01-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24