N

Werker dood ná kameelperd hom glo skop

 
Netwerk24 Werker dood ná kameelperd hom glo skop
Die polisie in Bela-Bela (Warmbad) doen ’n geregtelike doodsondersoek nadat ’n kameelperd ’n plaaswerker (49) glo doodgeskop het. Nuus (29-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24