N

Ry versigtig, ons vervoer steenkool

 
Netwerk24 Ry versigtig, ons vervoer steenkool
Eskom het ’n beroep gedoen dat motoriste versigtig ry in veral Mpumalanga, waar die nutsmaatskappy op die oomblik meer swaar vragmotors met steenkool as gewoonlik op die pad het. Sake (19-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24