N

Mense, honde en kraaie dood van besmette kos

 
Netwerk24 Mense, honde en kraaie dood van besmette kos
Elf mense, onder wie twee kinders, is dood en meer as 90 is in die hospitaal opgeneem nadat hulle besmette kos by ’n godsdienstige geleentheid in ’n tempel in die suidelike staat Karnatara geëet het. Nuus (15-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24