N

Foto’s: Uniforms en helder kleure om 9-jarige ‘vegter’ te groet

 
Maroela Foto’s: Uniforms en helder kleure om 9-jarige ‘vegter’ te groet
“Gidion was ʼn ligfakkel wat vir my, en vir soveel ander mense, intense lig gebring het. Maar die hartseer van ʼn ligfakkel is dat dit nie lank hou voor dit uitbrand nie. Gidion se intense lig het ná… Nuus (15-12-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela